Ewald Hanekom

Foto Blad

Ewald Hanekom

EWALD

My naam is Ewald Hanekom.  Ek is gebore op 10 Januarie 2005.  Ek het 2kg geweeg en was 41 cm lank.  My mamma is Yolande en my pappa is Hannes.  Ek is nou 17 maande oud.

My gunstelinge

Ek het 2 oumas en 2 oupas en ek is baie baie lief vir hulle. EK is mal oor WINNIE THE POOH! Ek hou nie daarvan as dit koud is nie want ek hou baie daarvan om buite te speel en rond te hardloop.  Ek speel tog te lekker met my hondjie Skippie. 

Verder hou ek ook daarvan om mamma se kaste uit te pak en wegkruipertjie saam met Pappa te speel.

My mamma se gunsteling foto

My gunsteling webtuiste
www.disney.com